Die Campbells met hul mengsel van Country- en Sokkie-musiek is terug met ‘n splinternuwe CD getiteld Fanta & Coke. Die album spog met sewentien liedjies, waarvan twee keurspelle is. Treffers soos ...